​20 kreatiewe idees vir gips

Johannes van Graan Johannes van Graan
Casa AA, De Vivo Home Design De Vivo Home Design Dapur Modern
Loading admin actions …

‘n Gipsmuur (“drywall” in Engels) is niks nuuts in die boubedryf nie, maar nie almal weet dat jy soveel meer kan uitrig met gips en bietjie kreatiwiteit nie. Loer bietjie na hierdie 20 idees en kyk net hoe ‘n bietjie gips (somtyds ‘n bietjie, ander kere ‘n bietjie meer) jou huis se styl kan laat styg.

1. ‘n Gipsmuur om jou gang en voordeur te skei.

2. ‘n Halwe gipsmuur om jou aantrek/klerespasie net so bietjie weg te steek.

3. Wat van hierdie unieke en kreatiewe manier om twee vertrekke effens te skei?

4. Jip, gipsrakkies is definitief moontlik.

Intervento di Ristrutturazione di un appartamento zona Monteverde, a Roma ., NicArch NicArch Koridor & Tangga Modern

5. Of wat van hierdie gipsrakkie teen die plafon om uit te help met stoorspasie?

6. Wie sou kon dink dat ‘n hele TV kas / boekrak uit gips ontwerp kan word?

7. Nisse vir jou dekorstukkies.

8. Hoe sal hierdie ontwerp in jou sitkamer lyk?

9. Ons is mal oor die monochroom styl van hierdie nisse en rakkies.

10. Hierdie plafon ontwerp is ‘n briljante idee vir styl én beligting.

homify Ruang Keluarga Modern

11. ‘n Stylvolle ontwerp wat twee vertrekke skei, maar nog steeds ‘n visuele band verseker.

UN SUGGESTIVO ANGOLO COTTURA IN UN APPARTAMENTO ROMANO , NicArch NicArch Ruang Keluarga Gaya Eklektik

12. Hoe deftig is hierdie half-muur ontwerp nie?

13. Natuurlik kan daardie gips ontwerp soveel meer stylvol raak sodra kleure en dekor bygevoeg word.

14. Nisse vir jou boekversameling? Onthou die moderne beligting om dit meer prominent te maak.

15. Het jy geweet dis moontlik om ‘n hele aantrekkamer net uit gips te bou?

16. Wat dink jy van hierdie super moderne plafon? Jip, dis gips!

17. En hierdie een ook.

homify Kamar Tidur Modern

18. Kyk die ekstra styl wat gips (en beligting) byvoeg aan hierdie kosyne en ingange.

19. ‘n Unieke ontwerp vir die eetkamer.

20. ‘n Lampskerm van gips? Hoekom nie?

Gepraat van slim dink, kyk bietjie na hierdie 15 kreatiewe kopstukke vir jou slaapkamer.

Butuh bantuan dengan projek Anda?
Hubungi kami!

Sorotan dari majalah