Wanneer dit kom by skuifdeure, is hierdie slim uitvindsel nie net prakties nie (dit gebruik minder vloerspasie om oop te maak), maar kan ook ‘n heel moderne indruk skep. En moenie vergeet dat skuifdeure nie net beperk is tot glasdeure wat na die stoep of balkon lei nie – hulle kan enige vertrek (van die slaapkamer tot die kombuis) opstyl en is beskikbaar in ‘n menigte ontwerpe, kleure en materiale.
Kom ons beloer 10 voorbeelde van skuifdeure wat bietjie styl verskaf, binne én buite.
Volgende om jou te inspireer: 11 maklike stappe na ‘n pragtige moderne slaapkamer.