​15 maniere om jou ingangsportaal lewe en styl te gee

Johannes van Graan Johannes van Graan
Bhaskara's House, A3 Ateliê Academia de Arquitectura A3 Ateliê Academia de Arquitectura Ruang Keluarga Gaya Asia
Loading admin actions …

Wanneer dit by jou huis se ingang kom, moenie dink dat ‘n ordentlike afstof sessie en behoorlike beligting jou enigste keuses is nie. Daar is TONNE maniere om briljante styl en ‘n fantastiese eerste indruk te skep, hetsy jy nou op die murevloer, dak of watookal fokus. 

Van die oulikste metodes wat mense gebruik sluit in: pragtige skilderye, nuwe muurpapier, moderne beligting, rakke wat ‘n reeks dekorstukkies vertoon, potplante, deftige meubels (as jy die spasie het, natuurlik), en nog vele meer.

Kom ons kry bietjie heerlike inspirasie…

Butuh bantuan dengan projek Anda?
Hubungi kami!

Sorotan dari majalah